
kommersiële sonkrag
’n Slimmer kragplan vir winkels, kantore, werkswinkels, gastehuise en groeiende ondernemings wat minder aan Eskom wil betaal—sonder ’n groot voorafbelegging.
Geen Kapitaaluitgawes Benodig Nie.
Onmiddellike Vermindering in Produksiekoste.
Skaalbare Sonkragstelsel Gebou vir Kommersiële Groei.
Gratis Sonkragkwotasie
Pas die skuifbalkie aan volgens jou huidige maandelikse elektrisiteitsrekening en kyk hoeveel jy kan spaar.
geen kapitaal-uitleg nodig
kommersiële finansierings termyn
laer energiekostes & besparing
potensiële maandelikse besparing
Ontdek hoeveel jou besigheid maandeliks kan spaar deur sonkragopwekking. Vul gerus die vorm in, en ontvang jou pasgemaakte voorstel.
Lig-kommersiële stelsels word rondom jou besigheid se werklike verbruik, piektye en groeiplanne ontwerp.
Skuif ’n deel van jou maandelikse Eskom-uitgawe na ’n finansierbare energiebate wat jou bedryf ondersteun.
Beplan vir uitbreiding, bykomende toerusting en toekomstige battery- of paneelkapasiteit.
Beskerm verkope, personeelproduktiwiteit, toerusting en kliënte-ervaring teen onderbrekings.
Dit is ideaal vir kleiner kommersiële persele met betekenisvolle dagverbruik, soos winkels, kantore, werkswinkels, praktyke, restaurante en gastehuise.
Ja. Finansiering word volgens jou besigheid se profiel en termyn gestruktureer.
Die ontwerp kan jou netwerkafhanklikheid aansienlik verminder. Volledige onafhanklikheid hang af van verbruik, beskikbare dakruimte, batterybehoefte en begroting.
Ons installeer regoor Gauteng, Noordwes, Mpumalanga en die Wes-Kaap, insluitend Pretoria, Centurion, Johannesburg, Brits, Hartbeespoort, Rustenburg, eMalahleni, Delmas en Kaapstad. Elke installasie word deur ons geakkrediteerde installeerder-vennote gedoen.
Ja. Ons installeer sonkragstelsels vir huise en besighede in Pretoria en Centurion, op finansiering of kontant, met die 10-Jaar Stelselwaarborg.
Ons vertaal jou krag verbruik en besigheidsdoelwitte in ’n voorstel wat finansieel én tegnies sin maak.
Finansiering is onderhewig aan kredietgoedkeuring. Kommersiële finansiering is ’n vaste maandelikse bedrag oor 60 maande.
Diensgebied